Welcome to Christal Hope Bookstore online
Dagbeplanner Vir Die Vrou 2024 (Kunsleer

Dagbeplanner Vir Die Vrou 2024 (Kunsleer

R 499

Dagbeplanner Vir Die Vrou 2024 (Kunsleer

 

Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2024 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat volkleurbladsye met inspirerende aanhalings en pragtige foto's.

Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
• Maandkalenders
• ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
• Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 214 x 160 mm kunsleer, lintmerk

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp